Hoe om Aansoek te doen

Dankie vir u belangstelling. In net `n paar eenvoudige stappe, kan u verseker dat u kind se toekoms in die beste hande moontlik geplaas word.

Volg asb die volgende stappe:

1. Laai af die onderstaande dokument

2. Lees deur die afgelaaide dokumente en voltooi soos nodig.

3. Maak seker u teken waar nodig.

4. Faks of Epos die voltooide dokumente na:

Faks: 042 293 2964
Epos: This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

U kan ook as alternatief die voltooide dokumente kom inhandig by die skool:

Global Leadership Academy
Outeniquasweg
Fountains Estate
Jeffreysbaai
6330

Maak asb seker die volgende is ingesluit by u aansoek.

  1. Afskrif van student se geboorte sertifikaat of ID
  2. Afskrif van mees onlangse skoolrapport
  3. Afskrif van ID
  4. R650.00 Administrasie Fooi

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 22 guests and no members online