GLA onder Top 8 in Provinsie

GLA  ONDER TOP 8 IN PROVINSIE
Vier swemmers van Global Leadership Academy is uitgenooi om aan die Top 8-uitnodigings gala in Port-Elizabeth deel te neem.  Die gala word vooraf gegaan deur drie verskeie galas waaraan swemmers regoor die provinsie deelneem.  Die agt swemmers wat die beste tye in hulle items geswem het, word dan uitgenooi  na hierdie prestige gala.
GLA se swemmers het nie terug gestaan nie en behalwe vir die feit dat hulle almal hul persoonlike beste tye verbeter het, het hulle ook altesaam daarin geslaag om vier medaljes huis toe te bring.  Hierdie swemmers was Jesse Viljoen (goud en brons), Melissa Vermaas (silwer), Dean Ras (brons) en Benjamin Janse van Rensburg.

GLA_learnersVier swemmers van Global Leadership Academy is uitgenooi om aan die Top 8-uitnodigings gala in Port-Elizabeth deel te neem.  

Die gala word vooraf gegaan deur drie verskeie galas waaraan swemmers regoor die provinsie deelneem.  

Die agt swemmers wat die beste tye in hulle items geswem het, word dan uitgenooi  na hierdie prestige gala.  GLA se swemmers het nie terug gestaan nie en behalwe vir die feit dat hulle almal hul persoonlike beste tye verbeter het, het hulle ook altesaam daarin geslaag om vier medaljes huis toe te bring.  Hierdie swemmers was Jesse Viljoen (goud en brons), Melissa Vermaas (silwer), Dean Ras (brons) en Benjamin Janse van Rensburg.

 

 

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.