Graad 8 Markdag

Vrydag – 11 Mei
Gedurende die eerste pause by Global Leadership Academy, het die graad 8 leerlinge die kans gekry om hul kreatiwiteit te wys! Laasweek Vrydag het elke leerling sy/hara eie stalletjie gehad en moes dit so effektief bestuur het om aan die einde `n wins te toon! Van die leerlinge het `n baie groot wins getoon, die grootste wins was amper R300, dit net binne 40minute! Volgende week is dit die graad 9’s se beurt!

Tristan_Nortje_WebVerlede Vrydag, 11 Mei, gedurende die eerste pause by Global Leadership Academy, het die graad 8 leerlinge die kans gekry om hul kreatiwiteit te wys!

Laasweek Vrydag het elke leerling sy/hara eie stalletjie gehad en moes dit so effektief bestuur het om aan die einde `n wins te toon! Van die leerlinge het `n baie groot wins getoon, die grootste wins was amper R300, dit net binne 40minute! Volgende week is dit die graad 9’s se beurt!