Rugby en Netbal Nuus

GLA 15 Man Rugbyspan
Alhoewel GLA deelneem in 7’s rugby, het hulle geskiedenis gemaak Woensdag 15 Mei, toe hulle heel eerste 15-man rugbyspan uitgedraf het teen Paul Sauer se tweede span. Beide spanne was baie gretig om die bal wyd te versprei, en sommer binne die eerste helfte het die punte al begin optel. Die wedstryd het geëindig met `n telling van 10 – 7 vir Paul Sauer. Baie geluk manne!
Foto: GLA rugby span 1.
GLA Rugby 2: Lawden van Niekerk se afskop.
Netbal Berig
Global Leadership Academy se netbalspanne het Dinsdag 17 Mei aan die netbal ligadag te Hoërskool Paul Sauer deelgeneem.  Dit was die eerste keer in die skool se bestaan wat hul hierdie geleentheid gehad het. Hul het teen die A-spanne van die skole in die Kouga-streek gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.  Die o/14 span het twee van hul wedstryde gewen en goeie deursettingsvermoë getoon.
Foto:
GLA Netbal 1: GLA onder 16 span spelers, HD - Olwethu Katoo, C - Carla Jooste en D - Amber Hammond
GLA Netbal 2: GLA onder 14 Doel, Lehanie Scheepers
GLA Netbal 3: GLA onder 18 spelers, V - Lianca van Niekerk, VV - Melissa Vermaas en S - Jessie Leeuskieter
GLA Netbal 4: GLA onder 18 Speler HV (in die lug) - Karen Benadie

GLA_15s_Rugby_2web

 

GLA se 15-man rugby manne en netbal meisies het die naweek hul skool se naam hoog gehou!


Foto: Lawden van Niekerk se afskop.

 

GLA se eerste 15-man rugby span:

Alhoewel GLA deelneem in 7’s rugby, het hulle geskiedenis gemaak Woensdag 15 Mei, toe hulle heel eerste 15-man rugbyspan uitgedraf het teen Paul Sauer se tweede span.

GLA_15s_Rugby3_web

 

Beide spanne was baie gretig om die bal wyd te versprei, en sommer binne die eerste helfte het die punte al begin optel.

Die wedstryd het geëindig met `n telling van 10 – 7 vir Paul Sauer. Baie geluk manne!

 

 

 

 

GLA se netbalspanne het Dinsdag 17 Mei aan die netbal ligadag te Hoërskool Paul Sauer deelgeneem.  
Dit was die eerste keer in die skool se bestaan wat hul hierdie geleentheid gehad het. Hul het teen die A-spanne van die skole in die Kouga-streek gespeel en hul goed van hul taak gekwyt.  
Die o/14 span het twee van hul wedstryde gewen en goeie deursettingsvermoë getoon.

GLA_Netbal_1web

 

Links GLA onder 16 span spelers,
HD - Olwethu Katoo, C - Carla Jooste en D - Amber Hammond

 

GLA_Netbal_2web

 

 

Regs:
GLA onder 14 Doel -Lehanie Scheepers

 

 

 

 

 

 

 

 

GLA_Netbal_3web

 

 

 

 

 

Links: GLA onder 18 spelers,
V - Lianca van Niekerk, VV - Melissa Vermaas en
S - Jessie Leeuskieter

 

 

 

 

Onder : GLA onder 18 Speler HV (in die lug) - Karen Benadie  

GLA_Netbal_4Web