GLA ATKV Aand

Global Leadership Academy (GLA) se tweede ATKV-Kultuur Avontuur wat plaasgevind het op 3 Augustus 2012, was ‘n reuse sukses.
Die aand is geopen met die pragtige klanke van Kaleidoskoop, ‘n kontemporêre band wat vanjaar Huisgenoot Tempo toekennings gewen het.  Daarna is die gehoor betower met die uitstekende toneelspel van die leerders van GLA.
GLA skryf vanjaar twee toneelstukke in vir die ATKV-Tienertoneelkompetisie, wat vandeesweek in Port-Elizabeth plaasvind.  Denzil Jacobs, ‘n graad 11-leerder by GLA, maak sy debuut as regisseur van een van die stukke.
“Dit was skreeusnaaks!  Ek het die aand so baie geniet en Kaleidoskoop is uitstekend!  Die leerders van GLA het waarlik talent!”
Foto’s
Kaleidoskoop 1: Anique Jordaan en Jouba Jordaan
GLA akteurs 1: Johan van Tonder en Inecke Loubser
Kaleidoskoop 2: Anique Jordaan en Jouba Jordaan
GLA akteurs 2: Theodelcia Oliphant en Arka Eckermans
GLA akteurs 3: Diether Ritter en Johan van Tonder

GLA_ATKV_WebGlobal Leadership Academy (GLA) se tweede ATKV-Kultuur Avontuur wat plaasgevind het op 3 Augustus 2012, was ‘n reuse sukses.  

 

Die aand is geopen met die pragtige klanke van Kaleidoskoop, ‘n kontemporêre band wat vanjaar Huisgenoot Tempo toekennings gewen het.  Daarna is die gehoor betower met die uitstekende toneelspel van die leerders van GLA.GLA skryf vanjaar twee toneelstukke in vir die ATKV-Tienertoneelkompetisie, wat vandeesweek in Port-Elizabeth plaasvind.  Denzil Jacobs, ‘n graad 11-leerder by GLA, maak sy debuut as regisseur van een van die stukke.  

“Dit was skreeusnaaks!  Ek het die aand so baie geniet en Kaleidoskoop is uitstekend!  Die leerders van GLA het waarlik talent!”

Foto’s:

Kaleidoskoop 1: Anique Jordaan en Jouba Jordaan

ATKV_Kaleidoskoop_1

GLA akteurs 1: Johan van Tonder en Inecke Loubser

GLA_Akteurs_1

GLA akteurs 2: Theodelcia Oliphant en Arka Eckermans

GLA_Akteurs_2

GLA akteurs 3: Diether Ritter en Johan van Tonder

GLA_Akteurs_3

 

 

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.