Afrikaanse Olimpiade

Global Leadership Academy los hul merk met die Afrikaanse Olimpiade
Jaarliks bied die ATKV ‘n Afrikaanse Olimpiade aan vir beide die Huistaalleerders, sowel as die Addisionele Taal-leerders.  Die Olimpiade vind in twee rondtes plaas:  Die pas afgelope Senior rondte, asook die Junior ronde wat in September plaasvind.
Global Leadership Academy (GLA) het 21 leerders ingeskryf vir die Huistaal afdeling en 6 leerders by die Addisionele Taal afdeling.  Vir beide afdelings is daar onderskeidelik meer as 100 inskrywings in die provinsie is ontvang.  Dit is hier waar GLA hul staal in die provinsie gewys het.  In die Huistaal afdeling, eindig vier leerders onder die top tien in die provinsie en by die Addisionele taal is daar 2 leerders in die top 10.  Charné Ferreira (gr 12) behaal ‘n uitsonderlike prestasie waar sy as tweede in die provinsie aangewys is.
Foto:
Van links na regs:  Alouise du Preez (Huistaal - 9e), Charne Ferreira (Huistaal - 2e), Melissa Ferreira (Huistaal - 13e), Jamie-Lee Grobler (Addisionele Taal - 14e), Esther Vos (Addisionele Taal - 18e) en Carrol-Ann van Eyk (Huistaal - 17e)

Copy_of_Afrikaanse_OlympiadeGlobal Leadership Academy los hul merk met die Afrikaanse Olimpiade...

Jaarliks bied die ATKV ‘n Afrikaanse Olimpiade aan vir beide die Huistaalleerders, sowel as die Addisionele Taal-leerders.  Die Olimpiade vind in twee rondtes plaas:  Die pas afgelope Senior rondte, asook die Junior ronde wat in September plaasvind.  Global Leadership Academy (GLA) het 21 leerders ingeskryf vir die Huistaal afdeling en 6 leerders by die Addisionele Taal afdeling.  Vir beide afdelings is daar onderskeidelik meer as 100 inskrywings in die provinsie is ontvang.  Dit is hier waar GLA hul staal in die provinsie gewys het.  In die Huistaal afdeling, eindig vier leerders onder die top tien in die provinsie en by die Addisionele taal is daar 2 leerders in die top 10.  Charné Ferreira (gr 12) behaal ‘n uitsonderlike prestasie waar sy as tweede in die provinsie aangewys is.  

 


Foto:Van links na regs:  Alouise du Preez (Huistaal - 9e), Charne Ferreira (Huistaal - 2e), Melissa Ferreira (Huistaal - 13e), Jamie-Lee Grobler (Addisionele Taal - 14e), Esther Vos (Addisionele Taal - 18e) en Carrol-Ann van Eyk (Huistaal - 17e)

Afrikaanse_Olympiade