GLA Netbal

 

GLA_Netbal_2012_11Ter afsluiting van die netbalseisoen het Global Leadership Academy se spanne voor verlede week ‘n paar tuis wedstryde geniet.  

Verlede week het hul teen Paul Sauer se derde en vierde spanne gespeel, verlede Woensdag het die o/14 span ‘n vriendskaplike oefenwedstryd teen Laerskool Jeffreysbaai se 0/13 span gespeel en die vorige Donderdag het die 0/14 en o/15 spanne teen Pelsrus en Humansdorp Sekondêr gespeel.  Die 2012 seisoen was een waarin daar baie meer wedstryde gespeel is en ons sien uit na die volgende seisoen.  Baie dankie aan Laerskool Jeffreysbaai vir hul goedgunstigheid en die gebruik van hul netbalbane die jaar.

 

Foto's:

Senior Netbal Span: 

Agter van links na regs: Jesmene Leeuwskieter, Kimberley Lawrence, Karen Benadie, Mev L Scott (Afrigter)Voor van Links na regs: Mignon Venter, Danelle Persent, Lianca van Niekerk, Amber Hammond.

GLA_Senior_Netbal_Span

Onder 15 Netbal Span:

Agter van Links na Regs: Cara Jooste, YolandaSoji, Angelique Mengu, Palesa Sethosa, Jessica Kluyts, Clarise Schoeman, Danika OosthuizenVoor : Mignon Venter (links), Kristin Putter (regs)

GLA_0nder_15_Netbal_Span

GLA onder 15 Netbal 2

Agter van links na regs: Caitlyn Hewson, Jessica Kluyts, Angelique Mengu, Pelasa Sethosa, Cara Jooste.Voor: Clarise Shoeman (links) en Kristin Putter (regs)

GLA_0_15_Netbal_Span