GLA Blinkuit!

GLA Blinkuit!
Caro de Jager, ‘n leerder by Global Leadership Academy, het Sondag 4 November in die Marina Martinique haar skool verteenwoordig in ‘n swemkompetisie.  Die geleentheid was die kwalifiserende byeenkoms vir die O.P. kampioenskappe wat tydens Desember plaasvind. Sy het deelgeneem aan die 3km item waar sy haar persoonlike beste tyd verbeter het. Caro was nie net die eerste dame wat klaar gemaak het nie, maar sy het ook derde algeheel geëindig. Die bekende Para Olympiese swimmer, Kevin Paul het ook megeding in die 3km item en het net-net na Caro klaar gemaak. Mooi so Caro, ons is baie trots op jou!

Copy_of_Caro_de_JagerCaro de Jager, ‘n leerder by Global Leadership Academy, het Sondag 4 November in die Marina Martinique haar skool verteenwoordig in ‘n swemkompetisie.  

Die geleentheid was die kwalifiserende byeenkoms vir die O.P. kampioenskappe wat tydens Desember plaasvind.

 

Sy het deelgeneem aan die 3km item waar sy haar persoonlike beste tyd verbeter het. Caro was nie net die eerste dame wat klaar gemaak het nie, maar sy het ook derde algeheel geëindig. Die bekende Para Olympiese swimmer, Kevin Paul het ook megeding in die 3km item en het net-net na Caro klaar gemaak.

Mooi so Caro, ons is baie trots op jou!