Roné Mc Farlane

Roné Mc Farlane, dogter van Mev Mc Farlane, skoolhoof van Global Leadership Academy in Jeffreysbaai, en haar man Johann, is tans in Engeland saam met 16 ander Abe Bayley-beurshouers van ander Suid-Afrikaanse universiteite. Roné is ‘n baie veelsydige student wat verlede jaar op die Studenteraad was en vanjaar ‘n nagraadse kursus in Joernalistiek gevolg  het. Sy was in 2007 tweede in die matriekeksamen in die Oos-Kaap en het ook aan verskeie uitreike na 8 lande deelgeneem. Sy is die afgelope twee jaar uitgenooi na studentekonferensies in Duitsland, Qatar en Indië. Sy stel veral belang in ondersoekende joernalistiek en  doen volgende jaar haar internskap by die tydskrif “Weg”.
Foto's:
Rone Mc Farlene
Rone Mc Farlene 2

Copy_of_Rone_McFarleneRoné Mc Farlane, dogter van Mev Mc Farlane, skoolhoof van Global Leadership Academy in Jeffreysbaai, en haar man Johann, is tans in Engeland saam met 16 ander Abe Bayley-beurshouers van ander Suid-Afrikaanse universiteite.

Roné is ‘n baie veelsydige student wat verlede jaar op die Studenteraad was en vanjaar ‘n nagraadse kursus in Joernalistiek gevolg  het. Sy was in 2007 tweede in die matriekeksamen in die Oos-Kaap en het ook aan verskeie uitreike na 8 lande deelgeneem. Sy is die afgelope twee jaar uitgenooi na studentekonferensies in Duitsland, Qatar en Indië. Sy stel veral belang in ondersoekende joernalistiek en  doen volgende jaar haar internskap by die tydskrif “Weg”.

Copy_of_Rone_McFarlene_3