KKNK Toer

kknk foto smallTydens die 19de KKNK te Oudtshoorn, het 8 leerders van Global Leadership Academy deel gevorm van die KLAP program. Hierdie program bied leerders die geleentheid om verskeie vertonings te kyk teen ‘n bekostigbare prys en sodoende Afrikaanse kultuur te bevorder. Verskeie werkswinkels is ook aangebied en leerders het die geleentheid gehad om akteurs soos die van 7de Laan te ontmoet en vrae oor die bedryf te kon vra.

Hier onder in die foto staan van die leerders by van die bekende akteurs….

kknk foto