Ons 5de Jaar is Hier!!

Die jaar het met `n spoed weggespring en ons by Global Leadership Academy is baie opgewonde oor die jaar wat voorlê!

2014 is die 5de bestaansjaar van GLA.

In 2010 het die skool sy deure geopen met slegs 60 ingeskrewe leerders en het ons sedertdien gegroei to 239 ingeskrewe student in 2014.

5 jaar