Die redenaarridders pak aardverwarming aan

RedenaarsOp Vrydag, 11 April, het Tylie Fleischer, Megan Lilley en Catherine White van Global Leadership Academy aan die eerste ronde van die ATKV-redenaarskompetisie te Hoërskool Framesby deelgeneem.  Hul het hul goed van hul taak gekwyt, veral in die onvoorbereide toespraak oor aardverwarming.  Uitslae van die kompetisie sal hierdie week op die ATKV webwerf bekend gemaak word.
  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.