Latest News

IGO studente maak `n plan

LoadsheddingDie kragonderbrekings wat verlede week ervaar is, het Graad 11 studente van Global Leadership Academy, Matthew Maclou en Warrick Kiva `n plan laat maak.

Die twee jong manne het `n kers aangesteek om te verseker hulle kan voortgaan met hulle tekene in Ingenieurs Grafika en Ontwerp.

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 17 guests and no members online