Latest News

Redenaarskompetisie Skop Af

Op 11 Februarie het Global Leadership Academy hulle eerste redenaarskompetisie vir die jaar gehad.  Leerders kon kies om onvoorbereide toesprake of voorbereide toesprake te lewer en kon inskryf om te praat onder Afrikaans Huistaal of Afrikaans Eerste Addisionele Taal.

Tien leerlinge het aan die kompetisie deelgeneem en hulle het almal baie goed gedoen.

Hieronder volg die wenners in elke kategorie:

Onvoorbereide toesprake
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Juniors – Caleb Bruiners
Afrikaans Huistaal Juniors – Leannè van Aswegen
Afrikaans Huistaal Seniors – Isabella Schoeman

Voorbereide toesprake
Afrikaans Huistaal Juniors – Nicole Kritzinger
Afrikaans Eerste Addisionele Taal Seniors – Catherine White

 

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 60 guests and no members online