Latest News

GLA atleet kwalifiseer vir SA's

Blaze ThompsonOp Vrydag 20 Februarie 2015 het atlete van Global Leadership Academy die skool verteenwoordig by die Sarah Baardman atletiekbyeenkoms in Port Elizabeth. Alle atlete het baie goed presteer, maar `n paar uitstekende prestasies word graag van melding gemaak.

 

 


GLA Athletics
Blaze Thompson
 O/17 hoogspring
1ste plek met 1.90m
Blaze kwalifiseer ook vir SA's
 
 
Justin Venter
O/17 110m hekkies
2de plek
 
Lara van der Walt
O/19 100m hekkies
2de plek

GLA Athletics

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 73 guests and no members online