Latest News

GLA wen Pearson met 1 Lopie

GLA KrieketDie afgelope week het Global Leadership Academy se O/15 krieketspan teen Pearson in Port Elizabeth gespeel en met een lopie gewen. 

GLA het eerste gekolf en 107 aangeteken waarop hulle Pearson vir 106 uitgehaal het.

Dean Rohrbeck was GLA se beste kolwer en het 51 lopies gemaak.
Luciano Arries was die beste bouler met 2-15.

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 56 guests and no members online