Erin deur na OP Proewe

Netbal1GLA se netbalspelers, Suanè van Straaten, Nancy Mwedzi, Bronwon Dicken, Sabrina Oelofsen en Erin Gysman het Kouga by die Sarah Baartman Streeksproewe te Grahamstad verteenwoordig. 

Baie geluk aan Erin Gysman wat gekies is om deel te neem aan die OP-Proewe te Oos-London eerskomende Saterdag.