Latest News

1000 OPstote

pushups-johanMeneer Johan Oosthuizen het onlangs `n weddenskap met sy Graad 9 wiskunde klas verloor. Hulle het meer as 80% gemiddeld vir `n wiskunde toets behaal, en gevolglik moes hy 1000 opstote binne 1 uur voltooi. Hy het darem `n paar seuns gehad wat saam met hom die mylpaal bereik het.

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 54 guests and no members online