GLA Atletiek

highjumpOp Vrydag, 29 Januarie het Global Leadership Academy hulle jaarlikse kleuratletiek-byeenkoms gehad. Die geleentheid was by Mentorskraal gehou en die onderwysers het kragte saamgespan om die atletiekbaan in gereedheid te kry. Die volgende rekords is behaal:


200m Boys u/19, Venter Justin Andrè, 0:25:03
 
100m Boys u/19, Venter Justin Andrè, 12:09
 
100m Hurdles Boys u/15, Campher Giovanni Fredlon, 0:17:19
 
110m Hurdles Boys u/19, Thompson Blaze Andrew, 18:03
 
400m Girls u/17,Goeda Kate-Lynne, 1:16:25
 
400m Girls u/19, Hift Annabelle Jeanne, 1:18:47
 
Javeline/Spiesgooi seuns o/15, Rens Lanroe, 31.70

Javeline/Spiesgooi seuns o/17, Prinsloo Aiden, 43.16

Javeline/Spiesgooie seuns o/19, Scheepers Joshua Anton, 37.90
 
High Jump Boys u/19, Thompson Blaze Andrew, 1.90m
 
800m Boys u/17, Williams Gideon, 2:28:22
 
400 m Boys u/17, Herbst    Jaco, 1:02:25
 
400m Boys u/19, Thompson Blaze, 0:59:84
 
1500 m Boys u/17, Williams Gideon, 05:12:66

Daar was baie goeie deelname van die leerders se kant af en die dag was gekenmerk deur 'n goeie gees wat onder leerders, onderwysers en ouers geheers het. 'n Paar van die onderwysers het selfs ook aan van die items deelgeneem. Die leerders het in hul drie kleurgroepe, naamlik rooi, oranje en geel, teen mekaar kompeteer en die oranjespan het gewen.