Latest News

GLA Redenaars

redenaarsGlobal Leadership Academy se leerders het hulle vermoë om te redeneer ten toon gestel tydens hulle redenaarsaand op Dinsdag, 9 Februarie.  Die meeste leerders het besluit om vir hulself ‘n uitdaging te stel deur die onvoorbereide mondeling aan te pak en die gehoor tot die standpunt oor te haal dat die droogte in Suid-Afrika op ‘n nasionale krisis afstuur.  Alhoewel die leerders wat aan die voorbereide mondeling deelgeneem het in die minderheid was, het hulle ook gewys waarvan hulle gemaak is en het die tyd wat hulle in die voorbereiding ingesit het, die gewenste effek gehad.

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 84 guests and no members online