GLA avontuurkamp

campGlobal Leadership Academy het onlangs hulle jaarlikse skoolkamp gehou waartydens al die leerders, onderwysers en administratiewe personeel in drie verskillende kleurgroepe gaan kamp.  Die rooi-, geel- en oranjespanne het onderskeidelik by Oesterbaai, Geelkrans en Brakkenduine gaan kamp.  Hierdie kamp is 'n geleentheid om mekaar beter te leer ken en goeie en sterk verhoudings wat eenheid bevorder te bou deur middel van aktiwiteite en speletjies, asook 'n paar geestelike sessies