GLA se onnies draf Meiringspoort kaf!

meiringspoortNie minder nie as 6 onderwysers van Global Leadership Academy het die naweek die padwedlope in Meiringspoort suksesvol voltooi. Baie geluk aan elkeen van hulle: Marisa Fourie (21,1km), Linel le Roux (21,1 km), Ane Barnard (12,5 km), Marietjie Mc Farlane (21,1 km), Wiehan Boshoff, (21,1) en Marion le Roux (12,5 km)