Kuier rondom `n pot

PotjieWie sal nou wil terug kom skool toe oor `n naweek? Wel, in GLA se geval omtrent 150 ouers en leerders. Na ons onlangse avontuurkamp het heelwat vleis en ander produkte oorgebly en het die personeel van GLA dit goed gedink om dit as verskoning te gebruik vir `n lekker “saam met die ouers kuier”. Baie dankie aan alle donasies wat ontvang is en alle ouers, personeel en leerders wat die aand bygewoon het. Kliek hier vir fotos.
  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.