Latest News

ATKV Redenaars Presteer

redenaars-thumbOp Dinsdag, 14 Februarie het die leerders van Global Leadership Academy hul vermoeë om te redeneer, standpunte te stel en ‘n gehoor tot hierdie standpunte oor te haal ten toon gestel tydens hul redenaarsaand.  Dertien Afrikaans Huistaal en Eerste Addisionele Taal leerders het die vrymoedigheid geneem om uit hul gemaksone te tree en voor ‘n gehoor ‘n voorbereide en/of onvoorbereide toespraak te lewer.
Die wenners in elke kategorie was as volg:

Gr 8&9 Huistaal – Onvoorbereid:  Jana Fourie
Gr 8&9 Eerste Addisionele Taal – Voorbereid:  Melissa Buchweitz
Gr 8&9 Huistaal – Voorbereid:  Anke Botha
Gr 10-12 Huistaal – Voorbereid:  Rochelle Bierma

Project of

Global Challenge

NPO - 066 - 651

Approved Cause

Nation Builder

Visitors Online

We have 56 guests and no members online