Billabong Pro

BillabongOp Donderderag 15 Jullie het al 99 leerders van GLA en personeel die eerste dag van die Billabong Pro bygewoon. As deel van die uitstappie is die leerders in verskeie spanne gedeel en moes hulle verskeie take al op die strand af verrig oppad na die kompetisie. Met `n paar kreatiewe idees van personeel is die ervaring ook gebruik om `n paar belangrike lesse te leer en is daar sommerBillabong Pro navorsing en opdragte deur die leerders gedoen so op die strand! By GLA wil personeel juis gebruik maak van sulke geleenthede om leerders positief te beinvloed en aan te spoor tot leer en ontwikkeling! Baie geluk aan die Suid Afrikaner - Jordy Smith wat as wenner uit die stryd getree het!
  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.