GLA besoek Bouprojek

GLA Besoek Bouprojek!!Die Graad 10 Ingenieurs Grafika en Ontwerp klas van Global Leadership Academy het verlede week besoek afgelê aan een van die bouprojekte van NJO du Plessis. Dit is gedoen om die IGO studente blootstelling te gee van hoe dit wat hulle tans leer toegepas word in die praktyk. Die Graad 10 klas besoek NJO Du Plessis Bouprojek!Hulle het onder andere die projek se argiteksplanne bestudeer om te sien hoe dit vergelyk met die uiteindelike bouwerk. Ons bedank graag NJO Du Plessis en Danie – die projekbestuurder vir hulle bereidwilligheid om ons te akkomodeer. Die leerders het weereens die waarheid besef dat: “Grafiese Ontwerp is alles, want alles was eers ontwerp voordat dit dit geword het!!”

Die Graad 10 Ingenieurs Grafika en Ontwerp klas van Global Leadership Academy het verlede week besoek afgelê aan een van die bou projekte van NJO du Plessis. Dit is gedoen om die IGO studente blootstelling te gee van hoe dit wat hulle tans leer toegepas word in die praktyk. Hulle het onder andere die projek se argiteksplanne bestudeer om te sien hoe dit vergelyk met die uiteindelike bouwerk. Ons bedank graag NJO Du Plessis en Danie – die projekbestuurder vir hulle bereidwilligheid om ons te akkomodeer. Die leerders het weereens die waarheid besef dat: “Grafiese Ontwerp is alles, want alles was eers ontwerp voordat dit dit geword het!!”

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.