Krieketseisoen eindig op 'n hoë noot vir GLA

GLA Krieket TeamAlle goeie goed moet ook tot ‘n einde kom.  Dieselfde is waar vir Global Leadership Academy (GLA) se krieketseisoen.
GLA Krieketspan
GLA het woensdag 9 Maart die seisoen geëindig op ‘n hoë noot toe hulle vir Hoërskool Paul Sauer van Kareedouw geklop het met 5 paaltjies by die Victory Krieketvelde in Jeffreysbaai.

Volgens Mnr. Paul du Plessis, krieketafrigter, is daar deur die loop van die seisoen baie hard geoefen en die spanlede voel dat harde werk word altyd beloon, of jy nou wen of selfs verloor!

Die krieketspan wil graag al hul afrigters bedank sowel as al die mense wat betrokke was by die sny van die gras en die instandhouding van die skadunette.

 

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.