LAAI AF: GLA VAKKEUSE-INLIGTINGS BROSJURE
Neem Kennis:
* Die skool hou die reg voor om enige van die vakkeuses te verander.
**Indien daar nie genoeg leerders is wat `n spesifieke vak in Graad 10 kies nie, kan daardie vak wegval.
*** Alle kandidate wat Visuele Kunste, Ingenieursgrafika en Ontwerp, Dramatiese Kunste of Inligtingstegnologie kies, kan aan `n geskikte keuringsproses onderwerp word.