ATKV Redenaarskompetisie
Charnè Ferreira van Global Leadership Academy het deurgedring na die Halfeindrondte van die ATKV Redenaarskompetisie.
Hierdie kompetisie vind Vrydag 1 Junie te George plaas. Baie geluk aan Charnè met hierdie besondere prestasie.
- Created on .