GLA in aksie

GLA 0/16 Team in ActionOp Dinsdag 4 Mei het meisies van GLA vir die eerste keer die netbal baan betree!
Die wedstryd is gespeel teen Paul Sauer Hoërskool.
Die 0/16 meisies van GLA het 2 wedstryde gespeel.

Die eerste een is 6/7 verloor. Hulle tweede wedstryd is gewen 5/4. Die eerste doel in die geskiendenis van GLA is Vinnige ruskansieaangeteken deur Vionne
GLA se  0/14 span was minder suksesvol en het albei hulle wedstryde naleskraap verloor.
Die meisies is egter hard aan die oefen vir die wedstryde wat nog voorlê en Me Carroll is vol vertroue dat daar nog `n paar verrassings wag vir die oposisie.

 

 

 

Defence - Defence

  • Created on .

Education is the most powerful weapon which you can use to change the world.

Nelson Mandela

Invest in us. It might be the most lucrative return on investment, you will ever see.

    A GCEX Trust Initiative  | We do things differently.We do things differently.